paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Saam Met Jou Wil Ek Lewe lyrics  | ENin English

Paroles de Saam Met Jou Wil Ek Lewe

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Saam Met Jou Wil Ek Lewe par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Saam Met Jou Wil Ek Lewe est une chanson en Afrikaans

Ek slenter vroeg môre in Adderleystraat met die blomme verkopers wat al harder praat
Die oggend se rooi lê op skemer satyn en ek wikkel my toe met gedagtes oor jou
'n Mishoring roep van die oorkantste kaai die ligtoring knipoog by Drie-ankerbaai
Ek wikkel my toe met gedagtes oor jou want hier saam met jou het ek my hart verloor

Saam met jou wil ek lewe
Al is jy nie by my
Net jy kan die drome
In my vervul, net jy

Saam met jou wil ek lewe
Met die helderste kleure
Wat heeldag die strate
Om my versier

By die vlooimark vertoef ek 'n wyle of twee gedagte gaan gister se groentemark bly
En bo teen die hang steek Van Dong sy pyp op en Tafelberg kruip sy knietjie weer op
Die Klopse se kleure en ritme en sang bring al daardie vreugdes waarna ek verlang
Ek wikkel my toe met gedagtes oor jou want hier saam met jou het ek my hart verloor

Saam met jou wil ek lewe
Al is jy nie by my
Net jy kan die drome
In my vervul, net jy

Saam met jou wil ek lewe
Met die helderste kleure
Wat heeldag die strate
Om my versier

Saam met jou wil ek lewe
Al is jy nie by my
Net jy kan die drome
In my vervul, net jy

Saam met jou wil ek lewe
Met die helderste kleure
Wat heeldag die strate
Om my versier

Saam met jou wil ek lewe
Al is jy nie by my
Net jy kan die drome
In my vervul, net jy

Saam met jou wil ek lewe
Met die helderste kleure
Wat heeldag die strate
Om my versier
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Saam Met Jou Wil Ek Lewe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du coeur
2| symbole à gauche du nuage
3| symbole à gauche du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid