paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Reenboog lyrics  | ENin English

Paroles de Reenboog

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Reenboog par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Reenboog est une chanson en Afrikaans

Al die woorde en beloftes in God se woord
Is in wit en swart geskryf en elkeen word waar
Maar die mooiste een van als, stuur Hy keer op keer
Ja, die mooiste een van als, sien ons weer en weer

Rooi oranje geel en groen, blou pers en pienk

Is die kleure van die reënboog, elkeen kan dit sien
Die reënboog 'n belofte vir elkeen wat Hom dien

Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Reenboog

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'ampoule
2| symbole à gauche de l'enveloppe
3| symbole à droite du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid