paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Pappa Charlie lyrics  | ENin English

Paroles de Pappa Charlie

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Pappa Charlie par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Pappa Charlie est une chanson en Afrikaans

Jou neus is rond
Jou wange rooi
Hi pappa Charlie
Jou tossel skoene is so mooi
Hi pappa Charlie

Jy wat vir kinders soentjies gooi
Hi pappa Charlie
Jou mannewales laat ons skaterlag
Maar wie sou 'n traan in jou glimlag verwag

Maak die lewe sonskyn
Laat jou sorge wegkwyn
Leer ons om vir altyd in vreugde te glo

Jy's die medisyne
Vir alle soorte pyne
Ons word steeds deur jou glimlag bekoor

Jou hartseer het jy weggesteek
Hi pappa Charlie
Jou glimlag het jou hart weerspreek
Hi pappa Charlie

Wie het dan jou hart gebreek
Hi pappa Charlie
Jou mannewales laat ons skaterlag
Maar wie sou 'n traan in jou glimlag verwag

Maak die lewe sonskyn
Laat ons sorge wegkwyn
Help ons om vir altyd in vreugde te glo

Maak die lewe sonskyn
Laat ons sorge wegkwyn
Help ons om vir tyd in vreugde te glo

Help ons om vir tyd in vreugde te glo
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Pappa Charlie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du smiley
2| symbole à gauche du nuage
3| symbole à gauche du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid