paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Oom Jan Se Kitaar lyrics  | ENin English

Paroles de Oom Jan Se Kitaar

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Oom Jan Se Kitaar par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Oom Jan Se Kitaar est une chanson en Afrikaans

Dis vir my so mooi as my oompie Jan speel op sy ou kitaar
Kyk net hoe sy vingers oor die snare dans, lyk of hul nooit bedaar

Hoor hoe fyn speel hy die hoogste draai, die bas noot dreun en tril
Ek kry so lekker dat my oë traan en my tone in my skoene om krul

Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Oom Jan Se Kitaar

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du cadenas
2| symbole en bas de l'appareil photo
3| symbole à gauche de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid