paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Ons Plaas Vriende lyrics  | ENin English

Paroles de Ons Plaas Vriende

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Ons Plaas Vriende par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Ons Plaas Vriende est une chanson en Afrikaans

Ons het baie vriende, vriende op die plaas
Melk van die koeie gee ons lekker kaas
Hier 'n kiep, daar 'n kiep, eiers in 'n mandjie
Hier 'n blêr, daar 'n blêr, skape op die randjie

Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê
Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê
Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê
Dis die haan wat op die kerk toring staan

Dis die haan, dis die haan
Dis die haan wat op die kerk toring staan
Dis die haan, dis die haan
Dis die haan wat op die kerk toring staan

(Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê)
(Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê)
(Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê)
(Dis die haan wat op die kerk toring staan)

(Dis die haan, dis die haan)
(Dis die haan wat op die kerk toring staan)
(Dis die haan, dis die haan)
(Dis die haan wat op die kerk toring staan)

Hop, hop, hop my pertjie, daar is niemand tuis net my kleine boetjie, hy is by die huis
(Hop, hop, hop my pertjie, daar is niemand tuis net my kleine boetjie, hy is by die huis)

Kapoete, kapoete, kapat
Die eseltjie ry na die stad
Hy pluk aan sy toompie en sukkel met oompie en trek sy twee lang ore plat

(Kapoete, kapoete, kapat)
(Die eseltjie ry na die stad)
(Hy pluk aan sy toompie en sukkel met oompie en trek sy twee lang ore plat)

Trippe, trappe trone, die varkies in die bone
Gansies op die groene gras, eendjies in die water plas
Ek wens dat kindjie groter was om oupa se eendjies op te pas

(Trippe, trappe trone, die varkies in die bone)
(Gansies op die groene gras, eendjies in die water plas)
(Ek wens dat kindjie groter was om oupa se eendjies op te pas)

Sannie het 'n lammetjie, lammetjie, lammetjie
Sannie het 'n lammietjie sy wol is wit soos sneeu

(Sannie het 'n lammetjie, lammetjie, lammetjie)
(Sannie het 'n lammietjie sy wol is wit soos sneeu)

O, ek het 'n perd, 'n blink vos perd met 'n splinter nuwe saal
En ek klim op my perd, my blink vos perd en ek kom om jou te haal
Want jy het gesê as ek jou wil hê dan moet ek jou kom haal
Op 'n mooi ry perd, my blink vos perd met 'n splinter nuwe saal

(O, ek het 'n perd, 'n blink vos perd met 'n splinter nuwe saal)
(En ek klim op my perd, my blink vos perd en ek kom om jou te haal)
(Want jy het gesê as ek jou wil hê dan moet ek jou kom haal)
(Op 'n mooi ry perd, my blink vos perd met 'n splinter nuwe saal)

Polle, polle, klapper jolle die kalfies speel in die strooi
Polle, polle, riempies stolle die gansies is in die hooi
Polle, polle, klapper jolle die kalfies speel in die strooi
Polle, polle, riempies stolle die gansies is in die hooi

As ek ver in die veld op my kolperd ry dan voel ek vry en sing so bly
As ek ver in die veld op my kolperd ry dan voel ek vry en sing so bly
En ek sing van die son van my land so skoon, my land so skoon waarin ek woon

Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ons Plaas Vriende

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du casque
2| symbole en haut de la maison
3| symbole en haut du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid