paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Laat Die Here Sien Dat Jy Omgee lyrics  | ENin English

Paroles de Laat Die Here Sien Dat Jy Omgee

Interprètes Carike KeuzenkampFontainbleau Juniorkoor

Paroles de la chanson Laat Die Here Sien Dat Jy Omgee par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Laat Die Here Sien Dat Jy Omgee est une chanson en Afrikaans

Laat die Here sien dat jy omgee vir Hom

In die oggend as jy opstaan loof die Heer
In die middag as jy eet gee Hom die eer
In die aand as jy gaan slaap laat die Hy jou bed bewaak
Laat die Here sien dat jy omgee vir Hom

Word jy wakker in jou bedjie loof die Heer
As jy maatjies het dan sê jy dankie Heer
Het jy kossies in die aand, prys Hom en eer Sy naam
Laat die Here sien dat jy omgee vir Hom
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Laat Die Here Sien Dat Jy Omgee

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la poubelle
2| symbole à gauche de la croix
3| symbole à gauche de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid