paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Groente En Vrugte lyrics  | ENin English

Paroles de Groente En Vrugte

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Groente En Vrugte par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Groente En Vrugte est une chanson en Afrikaans

Goente en vrugte moet jy eet
Jy het dit nodig, jy moet dit weet
En as jy groot en sterk en gesond wil word
Eet al die goente en vrugte op jou bord

Groente en vrugte moet jy eet
Broccoli en kool, pampoen en beet
Piesang en papaja, koejawel en 'n peer
Eet dit op en sien wat gebeur

'n Appel elke dag, laat die dokter vir jou wag
Wortels gee jou goeie oë, laat sien jou in die nag
Uie, raap en knoffel, hou al die kieme weg
Te veel roomys en lekkergoed, maak jou tande sleg

Vitamiene A, B, C moet jy vir jou liggaam gee
Die vrugte en die groente smous het als wat jy moet hê
Vitamiene A, B, C moet jy vir jou liggaam gee
Die vrugte en die groente smous het als wat jy moet hê

Goente en vrugte moet jy eet
Jy het dit nodig, dit moet jy weet

Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Groente En Vrugte

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la croix
2| symbole à gauche de la loupe
3| symbole en bas de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid