paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Ek Is Nie Net 'n Stapsoldaatjie Nie lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Is Nie Net 'n Stapsoldaatjie Nie

Interprètes Carike KeuzenkampFontainbleau Juniorkoor

Paroles de la chanson Ek Is Nie Net 'n Stapsoldaatjie Nie par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Ek Is Nie Net 'n Stapsoldaatjie Nie est une chanson en Afrikaans

Ek is nie net stap soldaatjie nie
Skiet soldaatjie nie
Vlieg soldaatjie nie
Ek is nie net stap soldaatjie nie
Maar veg aan die Heer se kant

Kom na die Heer se kant
Kom na die Heer se kant

Ek is nie net stap soldaatjie nie
Skiet soldaatjie nie
Vlieg soldaatjie nie
Ek is nie net stap soldaatjie nie
Maar veg aan die Heer se kant

Sy soldate veg dat daar vrede kom
Bid vir hul vyande
Veg vir hul medemens
Hulle bly die boodskap na ander dra
Kom na die Heer se kant

Kom na die Heer se kant
Kom na die Heer se kant

Sy soldate veg dat daar vrede kom
Bid vir hul vyande
Veg vir hul medemens
Hulle bly die boodskap na ander dra
Kom na die Heer se kant
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Is Nie Net 'n Stapsoldaatjie Nie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'enveloppe
2| symbole en bas du coeur
3| symbole en haut de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid