paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Droomverlore lyrics  | ENin English

Paroles de Droomverlore

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Droomverlore par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Droomverlore est une chanson en Afrikaans

Haai, haai, haai, haai jy is droomverlore
Dink jy ek is nog verlief op jou
Haai, haai, haai, haai jy is droomverlore
Wie kan so 'n kêreltjie vertrou

In die wolke sweef jy rond tot perde horings kry
Maar vir my sal jy
Om die bossie ly
As jy my om raad sal vra, help dit nie om te kla los my uit, o ja, o ja

Haai, haai, haai, haai jy is droomverlore
Met my loop die ander outjies weg
Haai, haai, haai, haai jy is droomverlore
Maak jou oë oop en ruk jou reg

Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Droomverlore

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la cible
2| symbole à gauche de l'enveloppe
3| symbole à gauche de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid