paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Die See lyrics  | ENin English

Paroles de Die See

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Die See par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Die See est une chanson en Afrikaans

As pappa in sy motor ry en jy sit agter hom
En jy hoor hoe draai die wiele al om en om en om
Dan weet jy dis vakansie
Vakansie by die see
Hartenbos of Buffelsbaai, die Weskus of Natal
Strandfontein of Wille kus, vakansie by die see

(Maar oppas vir die see)
(Dit kan gevaarlik wees)
(Daar's reëls wat jy moet weet)
(Jy mag dit nooit vergeet)
(Sê jou naam en sing dit saam, want jy moet dit onthou)

Jy moet nooit alleen gaan swem nie met net 'n grootmens aan jou sy
Speel in die vlak, vlak water waar die krappies en die klipvis bly
Want daar's haaie in die diep see en jy is mos nog klein
Daar's seestrome wat sterk is en mense laat verdwyn
So bly in die vlak vlak water want jy's nog baie klein

Smeer jou lyf met sonbrand olie want die son brand baie seer
Sit 'n hoedjie op jou kop
Om die sonstrale te keer
Wees by die huis voor donker sodat niemand na jou soek

Die see is baie lekker maar jy moet hom respekteer
En hou net by die reëls
Dan sal niks met jou gebeur

Dan sal niks met jou gebeur
Want dis lekker by die see
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die See

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'appareil photo
2| symbole à droite du pouce en l'air
3| symbole en bas du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid