paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Die Ou Kraalliedjie lyrics  | ENin English

Paroles de Die Ou Kraalliedjie

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Die Ou Kraalliedjie par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Die Ou Kraalliedjie est une chanson en Afrikaans

Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolientjie, sing ons die Oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome en 'n ribbok
Wat daar teen die randjie staan

Ons sing
Ons speel
Van die ou kraal wat ons nooit nie sal verveel

Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Ou Kraalliedjie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la loupe
2| symbole en haut du nuage
3| symbole en haut de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid