paroles de chanson / Bobby Van Jaarsveld parole / Storie Van My Lewe lyrics  | ENin English

Paroles de Storie Van My Lewe

Interprète Bobby Van Jaarsveld

Paroles de la chanson Storie Van My Lewe par Bobby Van Jaarsveld lyrics officiel

Storie Van My Lewe est une chanson en Afrikaans

Wie weet
Waar die liefde lê
Net jy
Sal dit vir my kan sê
Ons weet
Van geheime bou
En ek sal
Joune altyd by my hou
Want ek
Ek ken jou al lankal
Ek lees jou soos 'n boek

Die storie van my lewe is eenvoudig maar so soet
Dit begin wanneer jy instap en eindig wanneer jy groet
Ja die storie van my lewe is eenvoudig maar so waar
Dit begin wanneer jy ja sê
En eindig wanneer jy gaan

Wie sal
Weet hoe ons nou voel?
En wie sal
Verstaan wat ek bedoel?
Ek weet
Dis niks om te vergeet
Maar van jou
Sal ek altyd wil weet

Want ek
Ek ken jou al lankal
Ek lees jou soos 'n boek

Die storie van my lewe is eenvoudig maar so soet
Dit begin wanneer jy instap en eindig wanneer jy groet
Ja die storie van my lewe is eenvoudig maar so waar
Dit begin wanneer jy ja sê
En eindig wanneer jy gaan

Jy my groet en vra, bly jy vanaand (Vanaand)
Dan hou ons by die storielyn
Net soos dit hier staan

Die storie van my lewe is eenvoudig maar so soet
Dit begin wanneer jy instap en eindig wanneer jy groet
Ja die storie van my lewe is eenvoudig maar so waar
Dit begin wanneer jy ja sê
En eindig wanneer jy gaan

Dit begin wanneer jy ja sê
En eindig wanneer jy gaan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Storie Van My Lewe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'horloge
2| symbole en haut de la valise
3| symbole à droite du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid