paroles de chanson / Bobby Van Jaarsveld parole / Ek Moes Jou Gesoen Het lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Moes Jou Gesoen Het

Interprète Bobby Van Jaarsveld

Paroles de la chanson Ek Moes Jou Gesoen Het par Bobby Van Jaarsveld lyrics officiel

Ek Moes Jou Gesoen Het est une chanson en Afrikaans

Jy kan my steel
En vir altyd hou
Jy kan my soen
En vat net vir jou
Want ek's getref en gewond, verlief op jou mond

Dit kos net een pyl
'n Teiken, 'n boog
Dit kos net 'n hart
Die skoot was te hoog
Want ek's verlief en getref, gekwes en gewond

Ek moes jou gesoen het
Ek moes dit gedoen het
Ek skop my, want ek's verlief en getref, gekwes en gewond

As ek my verbeel
Hou jy my nog vas
Ek skep die toneel
Dit raak soms te veel
Want ek's getref en nogsteeds verlief op jou mond

Ek moes jou gesoen het
Ek moes dit gedoen het
Ek skop my want ek's verlief en getref, gekwes en gewond
Ek moes jou gesoen het
Ek moes dit gedoen het
Ek skop my, want ek's verlief en getref, gekwes en gewond

Fluister dit sag
Maak oop die deur
Ek nooi jou in, my hart voor jou neer
Want ek's getref en gewond
Verlief op jou mond

Ek moes jou gesoen het
Ek moes dit gedoen het
Ek skop my, want ek's verlief en getref, gekwes en gewond
Ek moes jou gesoen het
Ek moes dit gedoen het
Ek skop my, want ek's verlief en getref, gekwes en gewond
Ek skop my, want ek's verlief en getref, gekwes en gewond
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Moes Jou Gesoen Het

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du smiley
2| symbole à gauche de l'horloge
3| symbole à gauche de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid