song lyrics / Van Pletzen / Skaduwerk (Hoe dit voel) lyrics  | FRen Français

Skaduwerk (Hoe dit voel) lyrics

Performer Van Pletzen

Skaduwerk (Hoe dit voel) song lyrics by Van Pletzen official

Skaduwerk (Hoe dit voel) is a song in Afrikaans

Ek weet hoe dit voel as die lewe jou platslaan
en ek weet hoe dit voel om weer op te staan

Daar is geen toekoms of verlede nie
Al wat bestaan is die hede hier
Geen lande, dorpe of stede nie
Almal is 'n eiland en ons is alleen hier
So laat gaan die illusie jy is in beheer
Anders gaan die lewe jou persepsies breek
Jy kan wik en weeg en alles probeer
Net om nog 'n harde te les te leer

En ek weet hoe dit voel om liefde te verloor
Ek weet hoe dit voel om te bloei voor 'n gehoor

Al die dinge wat aan jou eet
Die verlede het jou aan jou hakskeen beet
Die een wat jy lief het begin jou vergeet
Nog 'n donker uur om jou op te vreet
En die seks en drank om die bloed te stop
Al die tools om jou mooi op te fok
Nog 'n stukkie skuld druk dit teen jou kop
Soveel klein stemmetjies wat vir jou jok

En ek weet hoe dit voel om 'n hart te breek
Ek weet hoe dit voel om alleen te wees
Ek weet hoe dit voel om amper op te gee
Ek weet hoe dit voel weer te leef

Ek weet hoe dit voel om 'n hart te breek
Ek weet hoe dit voel om alleen te wees
Ek weet hoe dit voel om amper op te gee
Ek weet hoe dit voel weer te leef

Al die dinge wat ek nooit kon se
Weet net dit is waar my liefde le
Verlang na n vrede wat ek nooit kan he
'n Hele ander lewe waar my wese le

En ek weet hoe dit voel om ook fokol te voel
En ek weet hoe dit voel om weer op te staan

Ek weet hoe dit voel
Ek weet hoe dit voel
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Skaduwerk (Hoe dit voel) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol at the top of the camera
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid