song lyrics / Van Pletzen / Die Lewe is 'n Lied lyrics  | FRen Français

Die Lewe is 'n Lied lyrics

Performer Van Pletzen

Die Lewe is 'n Lied song lyrics by Van Pletzen official

Die Lewe is 'n Lied is a song in Afrikaans

Die lewe is 'n lied
en ons skryf hom elke dag
As ons by die deure staan
sal jy vir my wag
Slaap in die oggend
en raak wakker in die nag
Die wereld is vol haat
Dis na liefde wat ons smag

Die lewe is 'n lied
en ons skryf hom elke dag
As ons by die deure staan
sal jy vir my wag
Slaap in die oggend
en raak wakker in die nag
Die wereld is vol haat
Dis na liefde wat ons smag

I don't chase, I attract
Shut your face, hou jou bek
Too much krag in this plek
Haters choking on my sack
Suffocating on my sack
Complicated by my sack
Motivated by my sack
and liberated by my sack

Die lewe is 'n lied
en ons skryf hom elke dag (Elke dag)
As ons by die deure staan
sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?)
Slaap in die oggend
en raak wakker in die nag (in die nag)
Die wereld is vol haat
Dis na liefde wat ons smag

boom
geld
drank
coochie
woe eks n fanatic
ekt n meisie met n meisie
en vir my is sy n addict
oeh
bad chickas orals waar ek kyk
boude the fattest
uh uh
my chicks the baddest
uh uh Angie oeh

Die lewe is 'n beat
En ons drop hom lekke hard
Vryf net an haar voetjies
Dans oooo lekke nat
Jou rapper se favourite rapper
hulle almal's bledie sag
manne sê my naam
Maar in my presence sê hy niks
Die lewe's 'n rollercoaster
Dis op dan gan jy af
Daylight rob ees my competition dan maak ek nag
We get that gouda making big racks
We get that cheese yous make nik naks

Die lewe is 'n lied
en ons skryf hom elke dag (elke dag)
As ons by die deure staan
sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?)
Slaap in die oggend
en raak wakker in die nag (wakker in die nag)
Die wereld is vol haat
Dis na liefde wat ons smag (liefde wat ons smag)

Die lewe is n lied
en ons skryf hom elke dag (elke dag)
As ons by die deure staan
sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?)
Slaap in die oggend
en raak wakker in die nag (wakker in die nag)
Die wereld is vol haat
Dis na liefde wat ons smag (liefde wat ons smag)

Better watch your back back
I don't ever backtrack
I only praat big facts
You better hou your bek
I only cash groot checks
I only speak sukseks

Haters suffocating on my sack
Their actions motivated by my sack
Their lives complicated by my sack
Their minds occupied by my sack
My saaaaaaaack

Ek is al lank in die game,
elke posisie al under my name
Selfie polisie vat selfies saam my
Al hierdie aandag is nie healthy vir my
Ek wil net chill, ek wil net skateboard ry
Ek wil net chill
Gee my jou girl, ek maak haar twirl, sy wil my ry for days
Alles verby, alles vermy, alles gekry, almal gevry
Alles gewys, almal persway, nou weet hulle ons is hier om te bly
Harte gebreek, opgegee, oor begin, alles verloor, myself gevind
Jouself gevind?
Yes.
Cos I don't chase, I attract
I don't chase, I attract
I don't chase, I attract

Die lewe is 'n lied
en ons skryf hom elke dag (elke dag)
As ons by die deure staan
sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?)
Slaap in die oggend
en raak wakker in die nag (wakker in die nag)
Die wereld is vol haat
Dis na liefde wat ons smag (liefde wat ons smag)

Die lewe is 'n lied
en ons skryf hom elke dag (elke dag)
As ons by die deure staan
sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?)
Slaap in die oggend
en raak wakker in die nag (wakker in die nag)
Die wereld is vol haat
Dis na liefde wat ons smag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Lewe is 'n Lied lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol at the top of the cloud
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid