song lyrics / Van Pletzen / Eiland Styl lyrics  | FRen Français

Eiland Styl lyrics

Performer Van Pletzen

Eiland Styl song lyrics by Van Pletzen official

Eiland Styl is a song in Afrikaans

Trek jou plakkies uit, dis eiland styl, vanaand laat ons die byle huil
Ek en jy gaan dans en draai, maar eers gaan ons ‘n vissie braai
Moenie met my stry nie, vanaand gaan ons partytjie
Just me and my baby, my beste mooiste meisie

Trek jou rokkie aan ons gaan nou dans en later gaan on shitfaced raak
1, 2, 3, 4, 5 shots, tot ons van die bar afhang
As jy my na die kamer vat, girl ek hoop jy maak my bang
Maar voor ons daar uit kom, gaan ons twee eers ‘n dansie vang

Eiland style

Moenie met my stry nie, vanaand gaan ons partytjie
Just me and my baby, my beste, mooiste meisie
Kom ons raak crazy, daar's niks wat ons kan faze nie
Moenie met my stry nie, vanaand gaan ons partytjie

Eiland styl

In die oggende vir ontbyt deel ons twee ‘n space cake
Ons drink nie koffie nie, ons was dit af met milkshake
Dan hardloop ons oor die strand, gerook, kaalbas en hand aan hand
Dis lekker op die eiland, ek steek sommer nog ‘n zaab aan die brand

Zaab aan brand
Zaab aan brand
Zaab aan brand

Moenie met my stry nie, vanaand gaan ons partytjie
Just me and my baby, my beste, mooiste meisie
Kom ons raak crazy, daar's niks wat ons kan phase nie
Moenie met my stry nie, vanaand gaan ons partytjie

Vanaand gaan ons partytjie
Vanaand gaan ons partytjie

Eiland styl
Eiland styl
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: MATTHIEU AURIACOMBE, PIERRE-HENRY VAN PLETZEN
Copyright: Downtown Music Publishing

Comments for Eiland Styl lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol at the bottom of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid