song lyrics / Van Pletzen / Dit is wat dit is lyrics  | FRen Français

Dit is wat dit is lyrics

Performer Van Pletzen

Dit is wat dit is song lyrics by Van Pletzen official

Dit is wat dit is is a song in Afrikaans

Niks om te sê nie
Dis net die way wat dit is
Ek voel so selfbewus
Ek het myself gemis

Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek

Dit is wat dit is

Niks om te sê nie
Die stilte is te mooi
Die vrede laat my rus
Het ek myself gemis? 

Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek

Dit is wat dit is

Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek

Dit is wat dit is

Daar is niks om meer te sê nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dit is wat dit is lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol to the left of the padlock
3| symbol at the bottom of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid