song lyrics / Van Pletzen / Pap Is Dik lyrics  | FRen Français

Pap Is Dik lyrics

Performer Van Pletzen

Pap Is Dik song lyrics by Van Pletzen official

Pap Is Dik is a song in Afrikaans

Skep op skep op skep op
Die Pap is dik

Skep op, die pap is dik
Wil net die geld in my sak in sit
Ruik jy dit?
Oeh jinne Biggy is die shit
Is tyd omte rol met n G
Maak kak as ek jump op die scene
Maak koekies Romany Cream
Elke keer hulle my sien
Ey, geblaas so major
Hard gewerk en got n bietjie famous.
A lotta love and haters on my anus
One fokken song en die charts was myne
Wat? Bra ek Rukkie ding
Met n moerse kring
Van die heel begin, Ey!
En ek reel it in
Net om die dik lekker vibes te bring, Ey!

Skep op skep op skep op, die pap is dik
Jy's net naar, jou bek is dik

Pap is dik!

VP, Beumers, Biggy
Hou dit altyd sleazy
Vat dit somtyds easy
Maar ons maak kak vanaand

Amsterdam tot Jozi
Berlyn tot Benoni
Ons gee nie om oor jou nie
Ons maak kak vanaand

Yo dudes kom roer die pap
Mense soek daai stywe kak
Oh yes ek is vet gevreet
Sommer nou papnat gesweet

So vra die dames
Weet jy waar die kraan is?
Groothond is dors
Ek soek water saam my pap & wors

Pap is dik, skep op, skep op

Jij weet mijn buik es dik
Ek skree nie jy hoor my duidelik
Die baslyn pomp maak mij duiselig
Grijp een vliegtuig ben in de huis terug

Papzak geen haar op die koppie
Oldskool king op me walkie talkie
Ben nog steeds de man op me AF1's
Doe de regendans in de money money

Jij weet Bolle is probleem
I B-Real Dog insane in the brain
Als ek is honger dan pak ik meteen
A mielie a mielie meal noem me Lil Wayne

Zo makkelijk
Ja de flow van die gozers belachelijk
De kans dat ik verander is
Niet aanwezig je weet et die pappa's dik

Skep op skep op skep op, die pap is dik
Jy's net naar, jou bek is dik

Pap is dik!
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: Matthieu Auriacombe, Pierre-Henri van Pletzen

Comments for Pap Is Dik lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the thumbs up
2| symbol at the top of the padlock
3| symbol to the left of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid