song lyrics / Van Pletzen / Beurtkrag lyrics  | FRen Français

Beurtkrag lyrics

Performers Van PletzenBouwer Bosch

Beurtkrag song lyrics by Van Pletzen official

Beurtkrag is a song in Afrikaans

Opgeruim en uitgepak
Ek is opsoek na 'n rus plek vir my hart
Ek is opsoek na iemand wat 'n kans wil vat (Kans wil vat, kans wil vat)

Ingeboks in die paradoks
Wat my lewe noem
Ingeboks in die paradoks
Wat ek ons liefde noem

Gebruik jou wens
Dis 'n wonderwerk
Gebruik jou wens
Dis 'n wonderwerk
Jy gaan dit nodig kry

Staan 'n bietjie nader, luister
Soen 'n bietjie harder, fluister
Wag 'n bietjie langer
Ek vra jou mooi
Ek wil saam met jou in die donker ontdooi

Staan 'n bietjie nader, luister
Soen 'n bietjie harder, fluister
Wag 'n bietjie langer
Ek vra jou mooi
Ek wil saam met jou in die donker ontdooi

Opgemaak en uitgevat
Ek redeneer met die keuse van my hart
Ons maak gereed vir 'n langarm vloer moer (Vloer moer, vloer moer)

Uitgesluit, weens oorsponklikheid
Waarvoor ek niks omgee
Ingesluit weens omstredenheid
Waarvoor ek als vergeet

Gebruik jou wens
Dis 'n wonderwerk
Gebruik jou wens
Dis 'n wonderwerk
Jy gaan dit nodig kry

Staan 'n bietjie nader, luister
Soen 'n bietjie harder, fluister
Wag 'n bietjie langer
Ek vra jou mooi
Ek wil saam met jou in die donker ontdooi

Staan 'n bietjie nader, luister
Soen 'n bietjie harder, fluister
Wag 'n bietjie langer
Ek vra jou mooi
Ek wil saam met jou in die donker ontdooi

Ek wil saam met jou in die donker ontdooi

Ek wil saam met jou in die donker ontdooi
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Beurtkrag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of magnifying glass
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid