song lyrics / Straatligkinders / Verdwyn lyrics  | FRen Français

Verdwyn lyrics

Performer Straatligkinders

Verdwyn song lyrics by Straatligkinders official

Verdwyn is a song in Afrikaans

As jy dan sou wou verdwyn
Doen dit dan nou terwyl ek jou onthou

As jy dan sou wou bly by my
Doen dit vir ewig sodat ek jou kan hou

Is dit wat jy wou hê?
Verskoning vir die skuld
Ek kan nie meer belê in jou liefde nie

Maar toe het jy vir my kom sê
Dat jy in elk geval ons nie wou hê
Soos ons was nie, soos ons is nie

Het jy regtig gewag vir my
Om vir jou te wys dat ek myself kies

Sou jy iewers anders heen kon gaan
As ek besluit om die deur nou hier toe te slaan

Is dit wat jy wou hê
Verskoning vir die skuld
Ek kan nie meer belê in jou liefde nie

Maar toe het jy vir my kom sê
Dat jy in elk geval ons nie wil hê
Soos ons was nie, soos ons is nie

Het God ons al vergewe vir die
Foute wat ons maak
Sal Hy my aan jou lief kan hê as
Ons harte nie meer kan gee

Het God ons al vergewe vir die
Foute wat ons leef
Sal Hy my aan jou lief kan hê as
Ons harte nie meer kan gee

Is dit wat jy wou hê
Verskoning vir die skuld
Ek kan nie meer belê in jou liefde nie

Maar toe het jy vir my kom sê
Dat jy in elk geval ons nie wil hê
Soos ons was nie, soos ons is nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Verdwyn lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol to the left of the padlock
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid