song lyrics / Straatligkinders / Goliat lyrics  | FRen Français

Goliat lyrics

Performer Straatligkinders

Goliat song lyrics by Straatligkinders official

Goliat is a song in Afrikaans

Here staan nader
Ek wil met Jou praat
Daar is twyfel in my hart en ek wil hoor of Jy dit verstaan
Kom ons wees eerlik
Ek sukkel om Jou te verheerlik
Ek's 'n sondaar en 'n dienaar wat kom eerste in Jou oë

Soveel reëls stoot my weg
Als wat seermaak is mens gemaak
Dit kan tog nie wees het hul dan als verkeerd gelaat
Dis hel om te vra
Maar sal Jy ooit die Duiwel kan vergewe
Soos Jy ons vergewe

Vra maar die kerk ek glo nog
Dat ek okay is
Vra maar vir judas ek twyfel ook nog
Of ek okay is
Vra maar die kerk ek glo nog dat ek okay is
Vra maar vir Judas ek twyfel ook nog
Want soms is ek Dawid soms is ek Goliat
Soms is ek Abraham soms is ek Isak

Here hoor my stem
Hoor my bewende elende
Ek kap drie spykers in Jou kruis en steek die hammer weg in my hand
Ek verdien nie Jou genade nie
Hoe moet ek glo soos 'n kind
Sonder om Jou te oordink

Ek verstaan nie altyd Jou woorde nie
En jou hart nog minder
En jou hart nog minder

Vra maar die kerk ek glo nog
Dat ek okay is
Vra maar vir Judas ek twyfel ook nog dat of okay is
Vra maar die kerk ek glo nog dat ek okay is
Vra maar vir Judas ek twyfel ook nog

Want soms is ek Dawid soms is ek Goliat
Ek wil uitbrand want ek wil lig wees
Soms is ek Abraham soms is ek Isak
Ek wil uitbrand want ek wil lig wees

Soms is ek Dawid soms is ek Goliat
Ek wil uitbrand want ek wil lig wees
Soms is ek Abraham soms is ek Isak
Ek wil uitbrand want ek wil lig wees

Soms is ek Dawid soms is ek Goliat
Ek wil uitbrand want ek wil lig wees
Soms is ek Abraham soms is ek Isak
Ek wil uitbrand want ek wil lig wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Goliat lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol at the top of the helmet
3| symbol at the bottom of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid