song lyrics / Straatligkinders / Dorings lyrics  | FRen Français

Dorings lyrics

Performer Straatligkinders

Dorings song lyrics by Straatligkinders official

Dorings is a song in Afrikaans

Ek dans vanaand tussen my verlede
Sing gereeld van God en ook van jou
En ek sukkel nog om te hoor of julle antwoord

Wat het ek aan jou gedoen
Het jy vergeet dat ek ook foute maak
As ek nie weet waar my rus is
Dit is dan wanneer dorings in my stem groei

Soek jy die doel van die lewe
Ek soek die soom van die Messias
Dalk lê alles daar waar ek en jy nie by kan kom nie
Soek jy die doel van die lewe
Ek soek die soom van die Messias
Dalk lê alles daar waar ek en jy nie by kan kom nie

Die toekoms lê op ’n donker heuwel
Is jy bereid om saam met my te wag
Vir die nag wat altyd aan die kom is

Kyk wat het ek nou gedoen
Het jy gesien hoe alles wat ek het ineen stort
Dit is nou wanneer dorings in my stem groei

Soek jy die doel van die lewe
Ek soek die soom van die Messias
Dalk lê alles daar waar ek en jy nie by kan kom nie
Soek jy die doel van die lewe
Ek soek die soom van die Messias
Dalk lê alles daar waar ek en jy nie by kan kom nie

Liefde in die mond
Maak die hart gesond
Maak die hart gesond
Liefde in die wond
Maak die siel gesond
Maak die siel gesond

Soek jy die doel van die lewe
Ek soek die soom van die Messias
Dalk lê alles daar waar ek en jy nie by kan kom nie
Soek jy die doel van die lewe
Ek soek die soom van die Messias
Dalk lê alles daar waar ek en jy nie by kan kom nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dorings lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the padlock
2| symbol at the top of the clock
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid