song lyrics / Straatligkinders / Jy Vermaak My Naar lyrics  | FRen Français

Jy Vermaak My Naar lyrics

Performer Straatligkinders

Jy Vermaak My Naar song lyrics by Straatligkinders official

Jy Vermaak My Naar is a song in Afrikaans

Het jy al ooit regtig geluister na wat ons sing
Of na wat ons saam sing op die radio en televisie, ek meen
Wie gee om of jou water skooter ‘n toeter het, of hoe ‘n leeu loop
Kom aan, kan iemand asseblief vir my sê wat skarumba beteken
En as die middelste pikkewyn joune is
Wie gaan dan na die ander twee kyk en
En kan ’n pikkewyn regtig so lank uit die water bly?

Verstaan jy?
Ek doen nie

Dit is baba sjokolades en seile wat gespan word op ’n boot wat ek nie eers het nie
Dis ‘n dooie generaal wat ek nie eens ken nie
Nou wil jy hê hy moet my kom lei
Moet nie dat jou bankstate harder as jou gehoor sing nie

Persoonlik dink ek jy’s ’n besigheidsman as eerder as ’n musikant
Persoonlik dink ek dat my stelling bietjie oorkom as arrogant

Maar dis net vermaak
Als is net vermaak
Wees deel en kom on maak vermaak
Maar dis net vermaak
Als is net vermaak
Wees deel en kom on maak vermaak

Dis kwart voor vyf en ek is bang dat Eden my kom vang
Terwyl ek moeg is om te hoor hoe Leanie kla oor my
Wens is net dat jy sal ophou om te movie by die Brooklyn Mall

Die note in jou stem is meer belangrik as die note in jou sak

Persoonlik dink ek jy’s ’n besigheidsman as eerder as ’n musikant
Persoonlik dink ek dat my stelling bietjie oorkom as arrogant

Maar dis net vermaak
Als is net vermaak
Wees deel en kom on maak vermaak
Maar dis net vermaak
Als is net vermaak
Wees deel en kom on maak vermaak

Rock daai lyfie
Hoekom sing ek saam
Skud jou biscuit
Hoekom sing ek saam

Rock daai lyfie
Hoekom sing ek saam
Skud jou biscuit
Hoekom sing ek saam

Rock daai lyfie
Hoekom sing ek saam
Skud jou biscuit
Hoekom sing ek saam

Rock daai lyfie
Hoekom sing ek saam
Skud jou biscuit
Hoekom sing ek saam

Rock daai lyfie
Hoekom sing ek saam
Skud jou biscuit
Hoekom sing ek saam

Ek weet nie regtig hoekom ek saam sing nie
Maar ek weet dat ek nie kan ophou nie
Ek weet dis net vermaak, ek weet dis net vermaak
Maar dit maak my soms naar
Skryf oor iets wat sin maak
Ek vra jou mooi, skryf oor iets wat sin maak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy Vermaak My Naar lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid