song lyrics / Straatligkinders / Petrus lyrics  | FRen Français

Petrus lyrics

Performer Straatligkinders

Petrus song lyrics by Straatligkinders official

Petrus is a song in Afrikaans

Jy sien alles, jy sien al my foute raak
Elke keer as ek seer maak
Elke keer as ek my liefde staak
Jy hoor alles, jy hoor as my siel hard kraak
Elke keer as ek my rug op jou draai
Elke keer as ek jou verraai

Ek kan nie op die water loop nie
Ek twyfel te veel in myself
Ek kan nie op die water loop nie
Ek verdrink eerder saam met jou

Wonderwerke, wonder hoe jou werke werk
Deel jy uit soos ons mooier vra
Ons verdien wat ons bedien
Haal jy asem
Haal jy asem oor my hart

Ons liefde baklei teen ons smart
Ons gedagtes dans met ons hart

Ek kan nie op die water loop nie
Ek twyfel te veel in myself
Ek kan nie op die water loop nie
Ek verdrink eerder saam met jou

In jou hande is ek toegevou
In jou hande is ek toegevou
In jou hande is ek toegevou
In jou hande is ek toegevou
In jou hande is ek toegevou
In jou hande is ek toegevou

Jy sien alles, jy sien al my foute raak
Elke keer as ek seer maak
Elke keer as ek my liefde staak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Petrus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol to the right of the television
3| symbol to the left of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid