song lyrics / Straatligkinders / Duiwel Dans lyrics  | FRen Français

Duiwel Dans lyrics

Performer Straatligkinders

Duiwel Dans song lyrics by Straatligkinders official

Duiwel Dans is a song in Afrikaans

Sonne sak en die skadu bly (Skadu bly)
Relevant staan ek gereed om 'n antwoord te kry (Antwoord te kry)
Die waarheid maak jou vryer as wat jy wil wees (Wil wees)
Nou staan ek hier met 'n hart vol vrees (Vol vrees)

Jy dans met die duiwel in jou hand
En 'n engel draai in jou oor
Maar jy steur jou nie aan hom nie, jy steur jou nie aan hom nie
Jy dans met die duiwel in jou hand
En 'n engel draai in jou oor
Maar jy steur jou nie aan hom nie, steur jou nie aan hom nie

Ek het jou eerste gesien
(Jy het my nooit laat gaan nie)
Ek probeer nogsteeds om jou te kry
(Kry my by die einde ek sal wag)
Wag my ek wil by jou wees
(Wees my einde wees my begin)
Ek sal aanhou tot ek ophou leef
(Ophou leef)

Jy dans met die duiwel in jou hand
En 'n engel draai in jou oor
Maar jy steur jou nie aan hom nie, steur jou nie aan hom nie
Jy dans met die duiwel in jou hand
En 'n engel draai in jou oor
Maar jy steur jou nie aan hom nie, steur jou nie aan hom nie

Wie sit die ligte van die stad aan
Wie luister soms as dit af gaan
Jy het, jy het, jy het probeer
Jy het, jy het, jy het probeer

Wie sit die ligte van die stad aan
Wie luister soms as dit af gaan
Jy het, jy het, jy het probeer
Jy het, jy het, jy het probeer
Jy het, jy het, jy het probeer
Ons het, ons het, ons het probeer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Duiwel Dans lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the eye
2| symbol to the right of the envelope
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid