song lyrics / Rudi / Laat Ons Weer Onthou lyrics  | FRen Français

Laat Ons Weer Onthou lyrics

Performers RudiCorlea Botha

Laat Ons Weer Onthou song lyrics by Rudi official

Laat Ons Weer Onthou is a song in Afrikaans

Laat ons weer die woorde sê
Wat goud in drome lê
Laat ons weer die name ken
Wat drome kom verleng en ewig aan sal leef

Laat ons weer verlang na harte se gesang
Nostalgie in ons stemme vasgevang
Luister na die hart van afrikaanse melodie
Na jarelange vreugde sonder ent

Laat ons jou woorde weer laat lewe
En oor die kranse heen laat swewe
Ewig aan in die boranje en in blou sal ons onthou
Elke stem van ons Suid Afrika vir jou

Laat ons weer die lied herhaal
Wat leef in hierdie taal en eindeloos sal speel
Luister na die hart van afrikaanse melodië
Na jarelange vreugde sonder ent

Laat ons jou woorde weer laat lewe
En oor die kranse heen laat swewe
Ewig aan in die boranje en in blou sal ons onthou
Elke stem van ons Suid Afrika vir jou
Elke stem van ons Suid Afrika vir jou

Ewig aan in die boranje en in blou sal ons onthou
Elke stem van ons Suid Afrika vir jou
Elke stem van ons Suid Afrika vir jou
Elke stem van ons Suid Afrika vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Laat Ons Weer Onthou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cloud
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid