song lyrics / Rudi / Daar Vind Ek Jou lyrics  | FRen Français

Daar Vind Ek Jou lyrics

Performers RudiCorlea Botha

Daar Vind Ek Jou song lyrics by Rudi official

Daar Vind Ek Jou is a song in Afrikaans

Daar vind ek jou
In die hawe wat die sterre na die nag toe lei
Waar weelde van liefde satyn en my drome my hart verbly

Saans laat as die maan met my praat hoor ek hoe jy jou liefde verklaar (Hoe ek my liefde verklaar)
As ek dwaal deur hierdie gange van verlange weet ek altyd jy’s daar

Daar vind ek jou
Daar vind ek jou
Waar die hartseer en die trane en die donker ophou

Daar vind ek jou
Daar is my hart en my lewe
Saans in die nag waar ek wag is die sterre my vriende
Vir wie ek vertel van ons laaste vaarwel bly ek joune

Daar vind ek jou
Ek hou wag oor elke nag wat jou seer kan maak
Ek stuur in my drome die son en sy strale om aan jou te raak

Saans laat as die maan met my praat hoor ek hoe jy jou liefde verklaar
As ek dwaal deur hierdie gange van verlange
Weet ek altyd jy’s daar

Daar vind ek jou
Daar vind ek jou
Waar die hartseer en die trane en die donker ophou

Daar vind ek jou
Daar is my hart en my lewe
Saans in die nag waar ek wag is die sterre my vriende
Vir wie ek vertel van ons laaste vaarwel
Bly ek joune

Daar vind ek jou (Daar vind ek jou)
Daar vind ek jou (Daar vind ek jou)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daar Vind Ek Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid