song lyrics / Rudi / Sonder jou-keurspel lyrics  | FRen Français

Sonder jou-keurspel lyrics

Performers RudiCorlea Botha

Sonder jou-keurspel song lyrics by Rudi official

Sonder jou-keurspel is a song in Afrikaans

Jy weet, dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet, dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed

Jy weet dat ou herinnerings nooit vergaan nie
Jy weet dat niemand ooit in jou plek kan staan nie
Dit weet jy goed

Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed

Nou is die tyd, moenie wag
Want ek verlang elke nag
Hier is my hart, neem dit nou
Hier is my hart, net vir jou

Sonder jou kan ek nie lewe nie
Sonder jou is ek alleen
Sonder jou het ek nie vrede nie
Sonder jou, sonder jou

Sonder jou is al my vreugde heen
Sonder jou kan ek nie gaan
Sonder jou wonder ek waar jy is?
Sonder jou, sonder jou

Sonder jou kan ek nie gaan
Sonder jou wat my verstaan
Net vir jou het ek so lief
Bly by my asseblief

Sonder jou kan ek nie lewe nie
Sonder jou kan ek nie gaan
Sonder jou is daar nie vreugde nie
Sonder jou, sonder jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sonder jou-keurspel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol at the top of the cross
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid