song lyrics / Rudi / Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oe lyrics  | FRen Français

Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oe lyrics

Performers RudiCorlea Botha

Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oe song lyrics by Rudi official

Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oe is a song in Afrikaans

Ek kyk graag so diep in jou oë
Ek soen jou so graag op jou mond
As jy by my bly, dan weet ek dis jy
Jy's hemel op aarde vir my

Ek kyk graag so diep in jou oë
Ek druk graag so saggies jou hand
As jy by my bly, dan weet ek dis jy
Jy's hemel op aarde vir my

Dat ons twee mekaar ontmoet het
Kan geen toeval wees
Wat die noodlot ons twee gee
Kan tog net liefde wees

As mens glo in ware liefde
Dit het ons geleer
Dan kan niks ons twee ooit skei nie want ons liefde word net altyd meer en meer

Ek kyk graag so diep in jou oë
Ek soen jou so graag op jou mond
As jy by my bly, dan weet ek dis jy
Jy's hemel op aarde vir my

Ek kyk graag so diep in jou oë
Ek soen jou so graag op jou mond
As jy by my bly, dan weet ek dis jy
Jy's hemel op aarde vir my
Jy's hemel op aarde vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol to the left of the suitcase
3| symbol to the right of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid