paroles de chanson / Rudi parole / Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oe lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oe

Interprètes RudiCorlea Botha

Paroles de la chanson Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oe par Rudi lyrics officiel

Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oe est une chanson en Afrikaans

Ek kyk graag so diep in jou oë
Ek soen jou so graag op jou mond
As jy by my bly, dan weet ek dis jy
Jy's hemel op aarde vir my

Ek kyk graag so diep in jou oë
Ek druk graag so saggies jou hand
As jy by my bly, dan weet ek dis jy
Jy's hemel op aarde vir my

Dat ons twee mekaar ontmoet het
Kan geen toeval wees
Wat die noodlot ons twee gee
Kan tog net liefde wees

As mens glo in ware liefde
Dit het ons geleer
Dan kan niks ons twee ooit skei nie want ons liefde word net altyd meer en meer

Ek kyk graag so diep in jou oë
Ek soen jou so graag op jou mond
As jy by my bly, dan weet ek dis jy
Jy's hemel op aarde vir my

Ek kyk graag so diep in jou oë
Ek soen jou so graag op jou mond
As jy by my bly, dan weet ek dis jy
Jy's hemel op aarde vir my
Jy's hemel op aarde vir my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du nuage
2| symbole en haut de la maison
3| symbole à gauche de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid