paroles de chanson / Rudi parole / Laat Ons Weer Onthou lyrics  | ENin English

Paroles de Laat Ons Weer Onthou

Interprètes RudiCorlea Botha

Paroles de la chanson Laat Ons Weer Onthou par Rudi lyrics officiel

Laat Ons Weer Onthou est une chanson en Afrikaans

Laat ons weer die woorde sê
Wat goud in drome lê
Laat ons weer die name ken
Wat drome kom verleng en ewig aan sal leef

Laat ons weer verlang na harte se gesang
Nostalgie in ons stemme vasgevang
Luister na die hart van afrikaanse melodie
Na jarelange vreugde sonder ent

Laat ons jou woorde weer laat lewe
En oor die kranse heen laat swewe
Ewig aan in die boranje en in blou sal ons onthou
Elke stem van ons Suid Afrika vir jou

Laat ons weer die lied herhaal
Wat leef in hierdie taal en eindeloos sal speel
Luister na die hart van afrikaanse melodië
Na jarelange vreugde sonder ent

Laat ons jou woorde weer laat lewe
En oor die kranse heen laat swewe
Ewig aan in die boranje en in blou sal ons onthou
Elke stem van ons Suid Afrika vir jou
Elke stem van ons Suid Afrika vir jou

Ewig aan in die boranje en in blou sal ons onthou
Elke stem van ons Suid Afrika vir jou
Elke stem van ons Suid Afrika vir jou
Elke stem van ons Suid Afrika vir jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Laat Ons Weer Onthou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'appareil photo
2| symbole à droite de l'oeil
3| symbole à droite de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid