song lyrics / Rina Hugo / Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus lyrics  | FRen Français

Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus lyrics

Performer Rina Hugo

Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus song lyrics by Rina Hugo official

Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus is a song in Afrikaans

Wat 'n vriend het ons in Jesus
Hy wat in ons plek wil staan
Wat 'n voorreg om gedurig
Tot God's troon deur Hom te gaan

Hoe verbeur ons tog
Die vrede?
Ag, hoe dikwels ly ons smart?
Net omdat ons nie ons node
Uitstort in God's vaderhart

Wat 'n vriend het ons in Jesus
Hy wat in ons plek wil staan
Wat 'n voorreg om gedurig
Tot God's troon deur Hom te gaan

(Hoe verbeur ons tog die vrede?)
(Ag, hoe dikwels ly ons smart?)
Net omdat ons nie
Ons node
Uitstort in God's vaderhart
Uitstort in God's vaderhart

Wat 'n vriend het ons in Jesus
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid