song lyrics / Rina Hugo / Wie Sal Kom Nagse lyrics  | FRen Français

Wie Sal Kom Nagse lyrics

Performer Rina Hugo

Wie Sal Kom Nagse song lyrics by Rina Hugo official

Wie Sal Kom Nagse is a song in Afrikaans

As jou maat 'n ander vind
Hoe beantwoord jy jou kind
Se vrae

Wie kan ooit die hartseer weet
Daardie oë ooit vergeet
As sy jou vra (As sy jou vra)
Wie bly by ma? (Wie bly by ma?)

Wens hy kon dit somtyds hoor
Sal hy weet wat hy vergoed
Verloor het
Buite waai die winter wind
In haar hartjie treur 'n kind
Vra maar net weer

Wie sal kom nag sê?
Wie gaan my soen?
Wie gaan my toemaak elke nag?
Wie gaan by die hekkie vir my wag?
Mmmmm

Briefies een of twee 'n jaar
Oor en oor gelees, gevou
Gebêre
Foto's langs haar bed geplak
Nat gesoen en dof gevat
Maar niks vervang (Maar niks vervang)
Die groot verlang (Die groot verlang)

Sien jy haar so nou en dan?
Sal dit opmaak vir die leë maande?
Wens ek kon haar soms hoor sê
Roep maar as ma iets wil hê
Hoe troos ek haar?

Wie sal kom nag sê?
Wie gaan my soen?
Wie gaan my toemaak elke nag?
Wie gaan by die hekkie vir my wag?
Mmmmm

Wie sal kom nag sê?
Wie gaan my soen?
Wie gaan my toemaak elke nag?
Wie gaan by die hekkie vir my wag?
Mmmmm

La la la la la la la
La la la la la la la
La la la la
La la la la la la la
La la la la la la la
La la la la
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wie Sal Kom Nagse lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of magnifying glass
2| symbol to the left of the heart
3| symbol to the left of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid