song lyrics / Rina Hugo / In Alle Dinge Sien Ek Jou lyrics  | FRen Français

In Alle Dinge Sien Ek Jou lyrics

Performer Rina Hugo

In Alle Dinge Sien Ek Jou song lyrics by Rina Hugo official

In Alle Dinge Sien Ek Jou is a song in Afrikaans

Onthou jy nog die dag in Mei?
Skielik was ek nie meer vry
En van liefde het ek eintlik niks geweet

Ek onthou toe ons soen
Liefde het die res gedoen
Was velore toe ek in jou oë kyk

En van toe af was geen dag meer sonder jou
Elke dag was saam met jou ‘n wonder, word die vaalste dag besonder maak
Maak jy dit vol

Want waar ek kyk in alle dinge sien ek jou
Waar jy gaan verander vaalgrys daar na blou
En alle dinge rondom my sing net van jou
Selfs die blomme in my tuin blom net vir jou

En al die woorde wat ek sê is net oor jou
As ek sag jou naam sê luister selfs die wind
Praat ek al oor ander dinge, duik jy op in al my sinne
Rondom my in alle dinge sien ek jou

Jare het verby gegaan
Baie is gepraat vermaan
Van die liefde leer ek elke dag nog meer

Word ek al ‘n bietjie grys
Ek word elke jaar meer wys
Bly ek steeds jou meisie as jy na my kyk

Want van toe af was geen dag meer sonder jou
Ja daar was wel baie dae, baie wonder, baie kommer vir ons twee
Dis nou verby

Want waar ek kyk in alle dinge sien ek jou
Waar jy gaan verander vaalgrys daar na blou
En alle dinge rondom my sing net van jou
Selfs die blomme in my tuin blom net vir jou

En al die woorde wat ek sê is net oor jou
As ek sag jou naam sê luister selfs die wind
Praat ek al oor ander dinge, duik jy op in al my sinne
Rondom my in alle dinge sien ek jou

Praat ek dan oor ander dinge
Duik jy op in al my sinne, rondom my in alle dinge sien ek jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In Alle Dinge Sien Ek Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the trash
2| symbol to the right of the clock
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid