paroles de chanson / Rina Hugo parole / Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus lyrics  | ENin English

Paroles de Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus

Interprète Rina Hugo

Paroles de la chanson Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus par Rina Hugo lyrics officiel

Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus est une chanson en Afrikaans

Wat 'n vriend het ons in Jesus
Hy wat in ons plek wil staan
Wat 'n voorreg om gedurig
Tot God's troon deur Hom te gaan

Hoe verbeur ons tog
Die vrede?
Ag, hoe dikwels ly ons smart?
Net omdat ons nie ons node
Uitstort in God's vaderhart

Wat 'n vriend het ons in Jesus
Hy wat in ons plek wil staan
Wat 'n voorreg om gedurig
Tot God's troon deur Hom te gaan

(Hoe verbeur ons tog die vrede?)
(Ag, hoe dikwels ly ons smart?)
Net omdat ons nie
Ons node
Uitstort in God's vaderhart
Uitstort in God's vaderhart

Wat 'n vriend het ons in Jesus
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la poubelle
2| symbole à droite de l'oeil
3| symbole à gauche du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid