paroles de chanson / Rina Hugo parole / Die Seewind Bring Heimwee lyrics  | ENin English

Paroles de Die Seewind Bring Heimwee

Interprètes Rina HugoJannie Moolman

Paroles de la chanson Die Seewind Bring Heimwee par Rina Hugo lyrics officiel

Die Seewind Bring Heimwee est une chanson en Afrikaans

Die see spoel oor die strande
Golwe kom en gaan met die gety
My hart is vol verlange
Die seewind bring heimwee na my

Aan jou dink ek gedurig
So bly jou liefde vir my
Getrou altyd en ewig
Die seewind bring heimwee na my

Skemer aande stil verlange
Dis my bede kom terug na my

Aan jou dink ek gedurig
Drome bring jou weer terug na my
My lewe is vol verlange
Die seewind bring heimwee na my

Skemer aande stil verlange
Dis my bede kom terug na my

Aan jou dink ek gedurig
Drome bring jou weer terug na my
My lewe is vol verlange
Die seewind bring heimwee na my
Die seewind bring heimwee na my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Seewind Bring Heimwee

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du coeur
2| symbole en bas du nuage
3| symbole à gauche de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid