song lyrics / Nicholis Louw / Is Dit Nog Baie Seer? lyrics  | FRen Français

Is Dit Nog Baie Seer? lyrics

Performer Nicholis Louw

Is Dit Nog Baie Seer? song lyrics by Nicholis Louw official

Is Dit Nog Baie Seer? is a song in Afrikaans

Jy's my liefde
My hart se diepte
En alles was so lekker saam met jou

Somersaande
Wintersnagte
En alles was so lekker saam met jou

Is dit nog baie seer as jy dink aan my?
Is dit nog baie seer of is als reg?
Is dit nog baie seer
Want dis seer as ek dink aan jou

Oh-ho is dit nog baie seer as jy dink aan my?
Is dit nog baie seer of is als reg?
Is dit nog baie seer
Want dis seer as ek dink aan jou
Oh-ho aan jou

Waar is jy nou?
Wat maak jy nou?
Alles was so lekker saam met jou

Jy's my eerste
Lees jou briewe
En alles was so lekker saam met jou

Is dit nog baie seer as jy dink aan my?
Is dit nog baie seer of is als reg?
Is dit nog baie seer
Want dis seer as ek dink aan jou

Oh-ho is dit nog baie seer as jy dink aan my?
Is dit nog baie seer of is als reg?
Is dit nog baie seer
Want dis seer as ek dink aan jou
Oh-ho

Waar het ons die pad verloor?
Waar het ons verdwaal?
Ek voel vanaand so eensaam
Sonder jou

Is dit nog baie seer as jy dink aan my?
Is dit nog baie seer of is als reg?
Is dit nog baie seer
Want dis seer as ek dink aan jou

Oh-ho is dit nog baie seer as jy dink aan my?
Is dit nog baie seer of is als reg?
Is dit nog baie seer
Want dis seer as ek dink aan jou
Oh-ho aan jou

Dis seer as ek dink aan jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Is Dit Nog Baie Seer? lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the camera
2| symbol at the top of the television
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid