song lyrics / Nicholis Louw / Kom Ons Vat 'N Kans lyrics  | FRen Français

Kom Ons Vat 'N Kans lyrics

Performers Elizma TheronNicholis Louw

Kom Ons Vat 'N Kans song lyrics by Nicholis Louw official

Kom Ons Vat 'N Kans is a song in Afrikaans

Ek wonder of jy
Nog dink aan my
Dit maak net seer as ek asemhaal maar ek bly probeer

Al wat ek onthou
Saam met jou
Is die lag en die speel, die geheime gedeel
Ek mis die tye saam met jou

Kom ons vat vanaand en begin, begin van vooraf
Ons verdien mos ‘n kans vir ‘n laaste dans wat vir altyd hou
Kom ons vat vanaand en begin, begin van vooraf
Tot die ure opraak, sterre dofraak, ons twee opmaak, kom ons vat ‘n kans

Jy maak my klaar
Jy voltooi my
Tussen duisende mense voel ek alleen want ek soek jou hier by my

Ek weet dis bedoel
Ek en jy
Vergewe en vergeet ons altwee weet ek mis die tye saam met jou

Kom ons vat vanaand en begin, begin van vooraf
Ons verdien mos ‘n kans vir ‘n laaste dans wat vir altyd hou
Kom ons vat vanaand en begin, begin van vooraf
Tot die ure opraak, sterre dofraak, ons twee opmaak, kom ons vat ‘n kans

Kom ons las gebreekte harte se stukkies aan mekaar
Want die stukkies van joune maak die gate in my hart heel

Kom ons vat vanaand en begin, begin van vooraf
Ons verdien mos ‘n kans vir ‘n laaste dans wat vir altyd hou
Kom ons vat vanaand en begin, begin van vooraf
Tot die ure opraak, sterre dofraak, ons twee opmaak, kom ons vat ‘n kans
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kom Ons Vat 'N Kans lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol at the bottom of the clock
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid