song lyrics / Nianell / Die Oomblik Is Nou lyrics  | FRen Français

Die Oomblik Is Nou lyrics

Performer Nianell

Die Oomblik Is Nou song lyrics by Nianell official

Die Oomblik Is Nou is a song in Afrikaans

Dis die klein wat soveel tel
'n Groete glimlag is jy wel
Want almal hier vertolk 'n rol, ons maak mekaar se stories vol
Dis die klein wat soveel tel

En die oomblik is nou
So sonder om terug te hou
Gee ek my alles, die lied in my hart nou vir jou
Uit liefde kry ek net weer
Soveel om terug te gee
Meer en meer

Ek kyk maar sien ek jou ooit raak?
Het 'n gejaag ons blind gemaak?
Dis wanneer ek myself in jou kan sien, en jy jouself in my
Wat liefde lewe kry

En die oomblik is nou
So sonder om terug te hou
Gee ek my alles, die lied in my hart nou vir jou
Uit liefde kry ek net weer
Soveel om terug te gee
Meer en meer

Saam sal ons dit kry
Soek dit saam met my
Laat liefde ons lei
Staan saam met my

En die oomblik is nou
So sonder om terug te hou
Gee ek my alles, die lied in my hart nog vir jou
Uit liefde kry ek net weer
Soveel om terug te gee
Meer en meer

Want almal hier vertolk 'n rol, ons maak mekaar se stories vol
En die oomblik is nou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Oomblik Is Nou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol at the bottom of the calculator
3| symbol at the top of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid