paroles de chanson / Nianell parole / Die Oomblik Is Nou lyrics  | ENin English

Paroles de Die Oomblik Is Nou

Interprète Nianell

Paroles de la chanson Die Oomblik Is Nou par Nianell lyrics officiel

Die Oomblik Is Nou est une chanson en Afrikaans

Dis die klein wat soveel tel
'n Groete glimlag is jy wel
Want almal hier vertolk 'n rol, ons maak mekaar se stories vol
Dis die klein wat soveel tel

En die oomblik is nou
So sonder om terug te hou
Gee ek my alles, die lied in my hart nou vir jou
Uit liefde kry ek net weer
Soveel om terug te gee
Meer en meer

Ek kyk maar sien ek jou ooit raak?
Het 'n gejaag ons blind gemaak?
Dis wanneer ek myself in jou kan sien, en jy jouself in my
Wat liefde lewe kry

En die oomblik is nou
So sonder om terug te hou
Gee ek my alles, die lied in my hart nou vir jou
Uit liefde kry ek net weer
Soveel om terug te gee
Meer en meer

Saam sal ons dit kry
Soek dit saam met my
Laat liefde ons lei
Staan saam met my

En die oomblik is nou
So sonder om terug te hou
Gee ek my alles, die lied in my hart nog vir jou
Uit liefde kry ek net weer
Soveel om terug te gee
Meer en meer

Want almal hier vertolk 'n rol, ons maak mekaar se stories vol
En die oomblik is nou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Oomblik Is Nou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du pouce en l'air
2| symbole à gauche du smiley
3| symbole à gauche de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid