song lyrics / Nianell / Magaliesburgse Aandlied lyrics  | FRen Français

Magaliesburgse Aandlied lyrics

Performer Nianell

Magaliesburgse Aandlied song lyrics by Nianell official

Magaliesburgse Aandlied is a song in Afrikaans

Behoed my as ek my gaan neerlê
Grote God, wat altyd waak
O, beskerm my deur U Almag
As die kwade my genaak

Neem my ouers en my vriende
In bewaring hierdie nag
Môre dank ons U vir goedheid
Gawe van 'n nuwe dag

Die nag word stil hier rondom my, maar ek lê en staar na niks
Sand wat val deur die uurglas en ek
Gedagtes wieg op 'n droomskip se dek

Vreedsaam word jy een
Nes die see met die reën

Maak toe jou oë en gaan op reis na 'n plek waar ek vir jou liefde sal wys
Vrygemaak van die nag se klou
Wieg met 'n glimlag in 'n wolk se vou

Onbepaald is die lyn
Tussen vrede en onrus so klein

Met 'n glimlag in die oë voel ek die liefde soos beloof
Klaasvakie se greep het saggies laat gaan
Ek's weer alleen in die mense bestaan

Wanneer die aand weer kom
Verwerk die droom die dag se son
Wanneer die aand weer kom
Verwerk die droom die dag se son

O, vergeef my al my sondes
Dan lê ek my pyn neer
Dood of hel sal ek nie vrees nie
Want U is my Rotssteen, Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: SONIA NEL

Comments for Magaliesburgse Aandlied lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol to the left of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid