song lyrics / Nianell / Nou Begin Ons Weer Van Voor lyrics  | FRen Français

Nou Begin Ons Weer Van Voor lyrics

Performer Nianell

Nou Begin Ons Weer Van Voor song lyrics by Nianell official

Nou Begin Ons Weer Van Voor is a song in Afrikaans

Toe ek jou groet was dit my grootste seer
Maar ek was moeg en leeg, ek kon nie meer
Ja ek kon sien hoe dit jou hart verskeur
Ons moes altwee daaruit leer

Want deur die jare was dit ek wat gee
Miskien het ek jou nooit 'n kans gegee
Nou bring ons foute ons twee op ons knieë
Saam sal ons net weer probeer

En nou begin ons weer van voor
Want om te wen moet mens soms verloor
Die keer weet ons wat's in stoor
Ons sal nie ophou glo
Ons begin net weer van voor

En ek was ook nie altyd daar vir jou
Dit help nie om aan dit wat was, vas te hou
Ons sal moet leer om weer mekaar te vertrou
En dit wat stukkend is herbou

En nou begin ons weer van voor
Want om te wen moet mens soms verloor
Die keer weet ons wat's in stoor
Ons sal nie ophou glo
Ons begin net weer van voor

Ek vergewe
Want ek weet jy's lief vir my
Lief vir my
O, vergewe my
Want jy weet ek's lief vir jou

En nou begin ons weer van voor
Want om te wen moet mens soms verloor
Die keer weet ons wat's in stoor
Ons sal nie ophou glo
Ons begin net weer van voor

En nou begin ons weer van voor
Want om te wen moet mens soms verloor
Die keer weet ons wat's in stoor
Ons sal nie ophou glo
Ons begin net weer van voor

Ons sal nie moed verloor
Ons sal nie ophou glo
Ons begin net weer van voor
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nou Begin Ons Weer Van Voor lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid