song lyrics / Marthie Nel Hauptfleisch / Jasmyn lyrics  | FRen Français

Jasmyn lyrics

Performer Marthie Nel Hauptfleisch

Jasmyn song lyrics by Marthie Nel Hauptfleisch official

Jasmyn is a song in English

Jasmyn
Vers 1: Die wind het kom ruk aan my deur
Kom waai deur die gange van my huis
Ek wens dit was Lente

Vers 2: Die reën het kom storm: dis bangmaakweer
Trek toe die gordyne, die vensters deur
Ek wag vir jou , ek wag vir die Lente

Vers 3 (modulasie): En jy het gekom in my nag
Jy het gebly deur die dag
Jy het gekom in my Lente

Vers 4: Nou droom ek van jou deur die nag
Loop spore van jou
oor die mure van my huis
Mmm ek weet jy is nou hier!

Koor: En wondersoet
Is die klanke wat jy na my dra
In die aandlug hang jy diep en swaar
Vleg jy bloeisels in my Lentekroon
En wondersoet
As die klanke wat jy na my dra
In my nek kom lê en liefde vra
Dra ek bloeisels in my Lentekroon

Jasmyn, Jasmyn, Jasmyn
Daars lente in my tuin
Jasmyn, Jasmyn, Jasmyn
Daars lente in my tuin
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH
Copyright: Songtrust Ave

Comments for Jasmyn lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the thumbs up
2| symbol to the left of the clock
3| symbol at the top of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid