song lyrics / Karlien Van Jaarsveld / Toe Ons Jonk Was lyrics  | FRen Français

Toe Ons Jonk Was lyrics

Performers Karlien Van JaarsveldBobby Van Jaarsveld

Toe Ons Jonk Was song lyrics by Karlien Van Jaarsveld official

Toe Ons Jonk Was is a song in Afrikaans

Daar's soveel tyd alreeds verby
Maar in my hart sal altyd bly
Wat ek onthou
Van toe ons jonk was
Ek wou nog sterre uit kon wys
Die Skerpioen en Suiderkruis
Kan jy onthou
Van toe ons jonk was

Soveel geleer
Toe ons nog jonk was

Ek onthou die liefde en die leed
Ek onthou die sterk wees en die vrees
Jy was nog altyd daar gewees
By jou het ek geleer van soveel meer

'n Duisend ure reeds verby
Lesse geleer net om ons self te kry
Jy't my gedra
Van toe ons jonk was

Kan jy onthou
Toe ons nog jonk was

Ek onthou die liefde en die leed
Ek onthou die sterk wees en die vrees
Jy was nog altyd daar gewees
By jou het ek geleer van soveel meer

Jy's 'n vriend vir my
By wie ek raad kan kry
Jy sal help as ek val en seer kry
Want jy glo in my
Verdra die kwaad in my
Want net jy weet waar ek was en hoe ek seer kry

Ek onthou die liefde en die leed
Ek onthou die sterk wees en die vrees
Jy was nog altyd daar gewees
By jou het ek geleer van soveel meer

Ek onthou die liefde en die leed
Ek onthou die sterk wees en die vrees
Jy was nog altyd daar gewees
By jou het ek geleer van soveel meer
By jou het ek geleer van soveel meer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Toe Ons Jonk Was lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol to the right of the suitcase
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid