song lyrics / Fredi Nest / Vuur Hier Binne My lyrics  | FRen Français

Vuur Hier Binne My lyrics

Performer Fredi Nest

Vuur Hier Binne My song lyrics by Fredi Nest official

Vuur Hier Binne My is a song in Afrikaans

Daar's 'n vuur hier binne my
En dit brand, ja dit brand
Met 'n krag wat my verwonder
Oor die grootsheid van U mag

Dit laat my wegdraai van die wêreld
Dit laat my nederig voor U daal
Daar's 'n vuur hier binne my
En dit brand, ja dit brand my

Daar's 'n vuur hier binne my
En dit brand, ja dit brand
Met 'n krag wat my verwonder
Oor die grootsheid van U mag

Dit laat my wegdraai van die wêreld
Dit laat my nederig voor U daal
Daar's 'n vuur hier binne my
En dit brand, ja dit brand my

Ja dit brand om oor te gee
Aan U roepstem grote Heer
Dit is nou my keuse
U koningkryk, o Heer

Ja ek vra net vir U leiding
Uit genade God, my Heer
Ek leef net vir die Vader
Aan my Koning al die eer, ja

Daar's 'n vuur hier binne my
En dit brand, ja dit brand
Met 'n krag wat my verwonder
Oor die grootsheid van U mag

Dit laat my wegdraai van die wêreld
Dit laat my nederig voor U daal
Daar's 'n vuur hier binne my
En dit brand, ja dit brand my

Net die uitroep van U naam
En U wonders keer op keer
Laat my wandel in U vrede
Grote Heer

Daar's 'n vuur hier binne my
En dit brand, ja dit brand
Met 'n krag wat my verwonder
Oor die grootsheid van U mag

Dit laat my wegdraai van die wêreld
Dit laat my nederig voor U daal
Daar's 'n vuur hier binne my
En dit brand, ja dit brand my

Daar's 'n vuur hier binne my
En dit brand, ja dit brand
Met 'n krag wat my verwonder
Oor die grootsheid van U mag

Dit laat my wegdraai van die wêreld
Dit laat my nederig voor U daal
Daar's 'n vuur hier binne my
En dit brand, ja dit brand my

Daar's 'n vuur hier binne my
En dit brand, ja dit brand my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vuur Hier Binne My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the bulb
2| symbol at the top of the eye
3| symbol at the top of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid