song lyrics / Fredi Nest / Vir Ewig Op 'n Reënboog lyrics  | FRen Français

Vir Ewig Op 'n Reënboog lyrics

Performer Fredi Nest

Vir Ewig Op 'n Reënboog song lyrics by Fredi Nest official

Vir Ewig Op 'n Reënboog is a song in Afrikaans

Ons ry almal op 'n reënboog want ons is vry
Ons ry almal op 'n reënboog ja ek en jy

Hier lê my hart, dit lê in Afrika, reënboog nasie dit besoen
Dit is hier waar ons kan leef soos een, waar ons in mekaar kan glo
Daar is 'n lig wat skyn uit Afrika, en dit skyn die wêreld in
Al die kleure van die reënboog saam wat hoop en vrede bring

Ons ry almal op 'n reënboog want ons is vry
Ons ry almal op 'n reënboog ja ek en jy

Daar is 'n hartklop hier in Afrika, ja die ritme voel jy aan
En die droom van elk een glo ek steeds dat ons as een kan staan
O ja my hart lê hier in Afrika, hier kan jy jou vlerke sprei
En as jy glo net soos ek glo dan sing jy saam met my

Ons ry almal op 'n reënboog want ons is vry
Ons ry almal op 'n reënboog ja ek en jy
Ons ry almal op 'n reënboog want ons is vry
Ons ry almal op 'n reënboog ja ek en jy

Ons ry vir ewig op ons reënboog want ons is vry
Ons ry vir ewig op ons reënboog ja ek en jy
Vir ewig saam hier op ons reënboog ja ek en jy
Ons ry vir ewig op ons reënboog ja ek en jy
Vir ewig saam hier op ons reënboog ja ek en jy
Ek en jy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vir Ewig Op 'n Reënboog lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the calculator
2| symbol to the left of the cross
3| symbol to the left of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid