song lyrics / Fredi Nest / Bangbroekie lyrics  | FRen Français

Bangbroekie lyrics

Performer Fredi Nest

Bangbroekie song lyrics by Fredi Nest official

Bangbroekie is a song in Afrikaans

Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie vir jou
Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie vir jou nie

Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie ou nie

Jou oë slaan my met 'n veertjie neer
Weet jy wat jy aan my doen?
Bewe broekie, bewe, jou baas is nie bang nie maar ek bewe as ek jou wil kom soen
O krokodil trane ek sal nie huil as daar 'n leeu in my paadjie kom lê
Ek vat 'n groot geweer of lê net rieme neer, ek sal 'n plan maak want ek wil jou hê

Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie vir jou
Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie vir jou nie
Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie vir jou nie
Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie ou nie

O nee ek skrik nie vir goue pampoen nie maar weet jy wat jy aan my doen?
Bewe broekie, bewe, jou baas is nie bang nie maar ek bewe oor wat ons wil doen
Daar is 'n groot gevaar dat ek gaan kop verloor, ek moet mooi dink wat ek sê
Ek weet nie wat more gebeur maar ek weet dat ek jou wil hê

Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie vir jou
Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie vir jou nie
Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie vir jou nie
Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie ou nie

Sakka boela dink aan my maar bespring, maar die liedfe maak my hande sweet
Daar's 'n ooievaar dis 'n groot gevaar, dis dinge wat 'n man moet weet

Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie vir jou
Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie vir jou nie
Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie vir jou nie
Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie ou nie
Ek's nie 'n bang, bangbroekie, 'n bang, bangbroekie ou nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bangbroekie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid