song lyrics / Fredi Nest / Hou My Vas (As Ek Wil Gaan) lyrics  | FRen Français

Hou My Vas (As Ek Wil Gaan) lyrics

Performer Fredi Nest

Hou My Vas (As Ek Wil Gaan) song lyrics by Fredi Nest official

Hou My Vas (As Ek Wil Gaan) is a song in Afrikaans

Jy staan en wag nou, wag verniet op my
En jy soek 'n antwoord, waar sal ek dit kry?
As ek dan self nie eens verstaan nie
Waar ek wil en nie wil gaan nie
Staan en wag jy, wag verniet op my

Hou my vas maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie
Kan jy verstaan?

Hou my vas maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie, kan jy verstaan?
As ek wil gaan
As ek wil gaan

Nog 'n keer is een maal dalk te veel
En die ander jy is hoe jy my met woorde streel
Jou kom en gaan vir my
Is nou by my hart verby
En nou staan en wag jy, wag verniet op my

Hou my vas maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie
Kan jy verstaan?

Hou my vas maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie, kan jy verstaan?
As ek wil gaan
As ek wil gaan

As ek wil gaan

Hou my vas maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie
Kan jy verstaan?

Hou my vas maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie, kan jy verstaan?
As ek wil gaan
As ek wil gaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hou My Vas (As Ek Wil Gaan) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol at the top of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid