song lyrics / Francois Van Coke / Die Toekoms lyrics  | FRen Français

Die Toekoms lyrics

Performers Francois Van CokeJan Blohm

Die Toekoms song lyrics by Francois Van Coke official

Die Toekoms is a song in Afrikaans

Ek sal altyd probeer
Ek sal altyd probeer

Bring vir my oorlog, bring in die vloed
Skree na die hemel, lê in jou bloed
Dis wetenskapfiksie, dis Sondag
Ooh la la, almal gaan doodgaan
Ooh la la, almal gaan doodgaan

Ek sal altyd probeer
Die toekoms is hartseer, loop net deur die deur
Altyd nog meer
Die toekoms is beseer, dis verby, dis gekanselleer

Bring terug die somer, bring terug die lig
Die maan in die hemel, die swart hond op my rug
Bloedkontrole, outomate evolusie
Ooh la la, bel die polisie
Ooh la la, beheer die revolusie

Ek sal altyd probeer
Die toekoms is hartseer, loop net deur die deur
Altyd nog meer
Die toekoms is beseer, dis verby, dis gekanselleer

Ooh la la, almal probeer saam
Ooh la la, almal probeer saam
Ooh la la, almal gaan dood gaan
Ooh la la, almal gaan dood gaan

(Ooh la la la la la la la la) Ek sal altyd probeer
Die toekoms is hartseer, loop net deur die deur
Altyd nog meer
Die toekoms is beseer, dis verby, dis gekanselleer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Toekoms lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the eye
2| symbol at the top of the camera
3| symbol at the top of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid