song lyrics / Francois Van Coke / Ek Verlang Na Jou lyrics  | FRen Français

Ek Verlang Na Jou lyrics

Performer Francois Van Coke

Ek Verlang Na Jou song lyrics by Francois Van Coke official

Ek Verlang Na Jou is a song in Afrikaans

Ek verlang na jou
Na die winde wat sy arms om my vou
So verlang ek as die son en die maan en die wind
En die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son en die maan en die wind
En die wolke oor jou gaan

Oh, ek verlang na jou
Na die winde wat sy arms om my vou
So verlang ek as die son en die maan en die wind
En die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son en die maan en die wind
En die wolke oor jou gaan

Waai wind
Bring hom terug na my, bring hom terug na my

Ek verlang na jou
Ek verlang omdat ek baie van jou hou
Ek verlang so as die son en die maan en die wind
En die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son en die maan en die wind
En die wolke oor jou gaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Verlang Na Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol at the top of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid